Modulekode | FMR 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Inleiding tot die familiereg (b) Tersaaklike fundamentele regte (c) Die verlowing (d) Algemene beginsels betreffende die totstandkoming van die huwelik (e) Nietige, vernietigbare en putatiewe huwelike (f) Die onveranderbare gevolge van die huwelik (g) Basiese beginsels betreffende die regsverhouding tussen ouer en kind |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App